Terug by huis

Rufus, ek is darem ook terug by die huis na 3020 km. Dankie dat ek die eerste paar dae saam julle kon ry. Dit was lekker en was baie jaloers toe ek julle op Upington gegroet het.

Julle moet die reis geniet en drink elke oomblik daarvan in. Dit gaan n ongelooflike ervaring wees. Ek kan nie wag om elke dag van julle vordering te lees nie. Groete aan die ander manne-Arthur.

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Hello world!

Welcome to WordPress.com. This is your first post. Edit or delete it and start blogging!

Posted in Uncategorized | 1 Comment